Ons bied die volgende:
Atletiek
Pretdae
Uitstappies
Grootmotoriese spel / daagliks
Konserte
Trompoppies

Buitemuurse aktiwiteite:

Spraakterapie
n Spraakterapeut besoek die skool gereeld om die kinders te help met taaluitbreiding en ouditiewe persepsie.
Kontak Marianna Geel: 018 290 6658

 
Rekenaarklasse / Stimulus Maksima
Dinsdag oggende - 30 minute klasse
Kontak Letitia Els: 082 377 7728

Trompoppies / Dansgroepie
Slegs vir Graad R dogters - word deur n personeellid van die skool aangebied.

Monkeynastix
Maandae 11:00 tot 11:30
Kontak Salomie Olivier: 072 896 4783

Tjomme met Somme
Donderdae 11:00 tot 11:30
Kontak Nellie Brandsen: 082 820 2287

Dans
Kontak Linda 082 782 6837

Beaux arts

Kontak Nicky 082 872 5240

 

   
   

Tuisblad | Oor Ons | Galery | Nuusbrief | Personeel | Beheerliggaam | Kontak Ons

 
   
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people... - www.gsdpotch.com


We recommend that you view this website with: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or Mozilla 4.0