Sonskynhoekie spog met Kleurvolle en netjiese toegeruste klassies.

Ons het Babas vanaf 3 tot 15 maande.
Peuters - 15 maande tot 2 jaar
Junior groep - 2 tot 3 jaar
Middelgroep - 3 tot 4 jaar
Seniorgroep - 4 tot 5 jaar
Asook Graad R - 5 tot 6 jaar 

Die skool volg n tenvolle geintegreerde leerprogram op n daaglikse basis. Leerders kry geleentheid om so kreatief moontlik te wees.

 
   

Tuisblad | Oor Ons | Galery | Nuusbrief | Personeel | Beheerliggaam | Kontak Ons

 
 

This website designed and maintained by GSD Potch - The WEB people... - www.gsdpotch.com


We recommend that you view this website with: MS IE 7+ or Google Chrome 1.0 or Mozilla 4.0